Een van die dinge wat 'n groot aantrekkingskrag vir besoekers in die UAE het, is die woestyn .... Met ons koms 'n klompie jare terug was die woestyn baie nader aan die dorp as vroeer, en nou moet mens nogals 'n klompe km ry om dit te kry.  Naweke is 'n gewilde tydperk vir mense om hulle 4x4's te neem en in die woestyn te gaan rondry.  Toeriste maak gewoonlik gebruik van 'n georganiseerde toergroep om hulle woestyn in te neem.  So vir William was so 'n uitstappie 'n hele nuwe ervaring.
 'n Paar van die 4x4's jaag oor die duine.  Die een is redelik hoog bo-op die duin.
 'n Paar van die 4x4's jaag oor die duine.  Die een is redelik hoog bo-op die duin. Die groep wat op die toer gegaan het vat 'n breuk
 Die groep wat op die toer gegaan het vat 'n breuk
'n Paar huise anderkant die duin
 Het jy vir ons mooi foto's geneem Elise?
 Het jy vir ons mooi foto's geneem Elise? Hier dúrf hulle 'n groter duin aan.  Ongelukkig het die foto's waar Manie, Elise en Arina groot oe maak (kan van bangheid wees) nie duidelik uitgekom nie.
 Hier dúrf hulle 'n groter duin aan.  Ongelukkig het die foto's waar Manie, Elise en Arina groot oe maak (kan van bangheid wees) nie duidelik uitgekom nie. Dan is dit tyd vir "sandboarding" en ek's seker William is in sy element
 Dan is dit tyd vir "sandboarding" en ek's seker William is in sy element Hier gaan hy ....
 Hier gaan hy .... Wonder het hy na hierdie toertjie "af geval of nie"
 Wonder het hy na hierdie toertjie "af geval of nie" Die Kruis gesin saam met wie hy gegaan het
 Die Kruis gesin saam met wie hy gegaan het 



 
 
 
 'n Deinserige oggend en die bote maak gereed om te begin.
 'n Deinserige oggend en die bote maak gereed om te begin. Ok hier is nou nie 'n boot op die foto nie, maar ek wil julle tog 'n storie vertel. 'n Jaar of so terug was daar 'n hotel, net so 3 verdiepings hoog. Een dag toe ons daar verby ry is daar 'n bord was sê "under restoration" en nie lank daarna nie, is dit heeltemal platgeslaan. Nou bou hulle 'n baie groter hotel.Kyk net al die hyskrane!  Restoration kry regtig 'n ander betekenis hier.
 Ok hier is nou nie 'n boot op die foto nie, maar ek wil julle tog 'n storie vertel. 'n Jaar of so terug was daar 'n hotel, net so 3 verdiepings hoog. Een dag toe ons daar verby ry is daar 'n bord was sê "under restoration" en nie lank daarna nie, is dit heeltemal platgeslaan. Nou bou hulle 'n baie groter hotel.Kyk net al die hyskrane!  Restoration kry regtig 'n ander betekenis hier. Die bote begin met hulle opwaringsrondte.
Die bote begin met hulle opwaringsrondte.  Dan is dit merke gereed gaan!!
Dan is dit merke gereed gaan!! Hierdie ou het 'n goeie wegspring ...
Hierdie ou het 'n goeie wegspring ... Arina is reg om klomp mooi foto's te neem.
Arina is reg om klomp mooi foto's te neem.  Die bote jaag vinnig in die rondte en maak selfs effense brandertjies ...
Die bote jaag vinnig in die rondte en maak selfs effense brandertjies ... 



























