Thursday, December 6

Wie is 21 vandag?



MADRE !!!

Jy is 'n hele 21 jaar oud vandag







Net die mooiste wense vir jou dag en jaar


Mag al jou drome en wense waar word


Geniet die foto'tjies van toe jy nog soet was


Liefde : Al die Holloway

1 comment:

Anonymous said...

Madre

Baie geluk met jou 21ste verjaarsdag!!!!!!!!!
Groete oom Hennik tannie Ronelle Monique en Anneke