Ek weet ek het julle al van kamele vertel maar onthou dis Abu Dhabi hierdie en ons is in die woestyn, dus sal daar altyd nog kameelstories wees.  (Kameelstories beter as chemo-stories maat?)  By die motormuseum is daar ook kamele waarom toeriste kan ry.
 Hierdie een is reg om vir Corli 'n soentjie te gee.
Hierdie een is reg om vir Corli 'n soentjie te gee. Daarna het ons hulle ook die kameelresiesbaan gaan wys.  Hierdie klompie is besig om al langs die 10 km lange baan te oefen.  Die resies kamele is die met die kombersies oor.
 Daarna het ons hulle ook die kameelresiesbaan gaan wys.  Hierdie klompie is besig om al langs die 10 km lange baan te oefen.  Die resies kamele is die met die kombersies oor. Nie lank terug nie het jong kinders jokkie gespeel tydens wedrenne.  Dit is nou volgens wet verbied en omdat die gewig op die kameel se rug lig moet wees, moes hulle 'n ander plan maak. Kyk mooi op hierdie ou se rug.  Hulle het 'n remote sweep wat die ou piets terwyl hy hardloop. Ons het vir 'n tydjie gekyk waar hierdie ou geleer word om op die sweep te reageer maar hy was baie koppig en het geweier.
 Nie lank terug nie het jong kinders jokkie gespeel tydens wedrenne.  Dit is nou volgens wet verbied en omdat die gewig op die kameel se rug lig moet wees, moes hulle 'n ander plan maak. Kyk mooi op hierdie ou se rug.  Hulle het 'n remote sweep wat die ou piets terwyl hy hardloop. Ons het vir 'n tydjie gekyk waar hierdie ou geleer word om op die sweep te reageer maar hy was baie koppig en het geweier. Swart kamele is nie net skaars nie, hulle is ook waardevol.  Hierdie kleintjie was by die baan.
 Swart kamele is nie net skaars nie, hulle is ook waardevol.  Hierdie kleintjie was by die baan. Na 'n lang woestyn trip is daar altyd iemand wat slaap.  Nelmari en Corli het beide uiltjie geknip.
 Na 'n lang woestyn trip is daar altyd iemand wat slaap.  Nelmari en Corli het beide uiltjie geknip. By die huis gekom was hulle glad nie meer moeg nie en speel toe singstar.  Hier boelie Corli my arme oudste.
By die huis gekom was hulle glad nie meer moeg nie en speel toe singstar.  Hier boelie Corli my arme oudste.Elriza hulle sing darem rustig in vergelyking met jou
 Die duikweg was ook op Annie se lysie.  Hier word sy afgeneem saam met die Arabiese vroue wat die haredans doen.
 Die duikweg was ook op Annie se lysie.  Hier word sy afgeneem saam met die Arabiese vroue wat die haredans doen.
 Corli, Arabier met valk en Annie.  Pragtige mosaik teels. (Annie en Corli is rerig)
 Corli, Arabier met valk en Annie.  Pragtige mosaik teels. (Annie en Corli is rerig)
 Die drie stap terug deur die duikweg.  Charmaine, Corli en Annie
 Die drie stap terug deur die duikweg.  Charmaine, Corli en Annie
 Onder die palmbome
 Onder die palmbome
 Die naaste wat hulle by Eddie se werksgebou sal uitkom.
 Die naaste wat hulle by Eddie se werksgebou sal uitkom.
 Natuurlik moes ons nog aandete ook ....Corli vat 'n hap
 Natuurlik moes ons nog aandete ook ....Corli vat 'n hap
 Die duikweg was ook op Annie se lysie.  Hier word sy afgeneem saam met die Arabiese vroue wat die haredans doen.
 Die duikweg was ook op Annie se lysie.  Hier word sy afgeneem saam met die Arabiese vroue wat die haredans doen. Corli, Arabier met valk en Annie.  Pragtige mosaik teels. (Annie en Corli is rerig)
 Corli, Arabier met valk en Annie.  Pragtige mosaik teels. (Annie en Corli is rerig) Die drie stap terug deur die duikweg.  Charmaine, Corli en Annie
 Die drie stap terug deur die duikweg.  Charmaine, Corli en Annie Onder die palmbome
 Onder die palmbome Die naaste wat hulle by Eddie se werksgebou sal uitkom.
 Die naaste wat hulle by Eddie se werksgebou sal uitkom. Natuurlik moes ons nog aandete ook ....Corli vat 'n hap
 Natuurlik moes ons nog aandete ook ....Corli vat 'n hap 
 
No comments:
Post a Comment