Thursday, December 20

Meisies en malls

Ons meisies het bietjie deurgery Dubai toe om te sien hoeveel van die malls daar ons vir Annie en Corli gewys kan kry in 'n daggie. Hier is die foto's. Ons het net by drie uitgekom: die Ibn Battuta, Mercato en Madinat Jumeirah mall. (As julle meer wil weet omtrent die malls, kyk na ander blogs daaroor by labels.)

1 comment:

Anonymous said...

Maat jou blog kan kompetisies wen. Jy doen uitstekend. Charmaine