Vandag was Marina Mall op die agende en ons het Annie en Corli geneem om bietjie rond te kyk in die winkels. Hier het hulle eers remme gegooi by een van die juwelierswinkels. Het belowe om hulle na Abu Dhabi se goud souk ook te neem.
Daar word geloer na die klerewinkels en die klere.
Corli uitgevang in die hoekie? Elriza wil jy dalk 'n raai vat watter winkel dit is?
Annie wag vir skoene om aan te pas en alhoewel Corli nie skoenie koop nie, sit sy ook kaalvoete
Een van die klein ouer winkelsentrums en Annie loer in een van die winkeltjies rond.
Dan kan ek hulle nie wegkry by die nougat winkel nie en daar moet eers verskillende soorte gekoop word om te proe
Nougart met roosblare? Ja! Dit proe soos potpourrie besluit Corli

Middagete by Al Wahda se foodcourt
James koes vir die kamera
Die twee het net geeet en toe sien hulle Dunkin donut. Alles lyk seker net soos in NZ behalwe dat die naam darem in Arabies geskryf is.
Oppad huistoe en Corli "rus" 'n bietjie
Aandete by Charmaine en hier maak Corli en Nelmari vir hulle tachos
Dit smaak lekker!!

Annie stem saam. Dankie maat dat jy ons genooi het vir ete!!
1 comment:
Waar's daai nougat winkel? hoekom weet ek nie van hom nie? Charmaine
Post a Comment