Wednesday, December 12

Amper tiener verjaar

BAIE GELUK MET JOU 12de VERJAARSDAG

RUAN

Ons hoop dat jy 'n baie mooi dag en jaar het en

dat AL jou wense waar word!

Sien uit daarna om jou Januarie te sien!

Liefde : AL DIE HOLLOWAYS

Baie geluk ook met jou verkiesing as

Hoofseun

van die Laerskool Swellendam.

Ons is almal baie trots op jou!!!!

1 comment:

Anonymous said...

Baie dankie tannie. Ons sien ook daarna uit om vir julle te sien.
Liefde
Ruan