 In een van die spaarwiele is 'n speelplek vir kleintjies gemaak. Corli sit in die middel van die buiteband.
 In een van die spaarwiele is 'n speelplek vir kleintjies gemaak. Corli sit in die middel van die buiteband. Hier probeer sy uit klim
 Hier probeer sy uit klim Die reenboog sheikh se reenboog mercedes. Annie en Corli loer. Daar is ook 'n mercedes in elkeen van die reenboog kleure. Ek blok anderdag oor die motors in die museum
Die reenboog sheikh se reenboog mercedes. Annie en Corli loer. Daar is ook 'n mercedes in elkeen van die reenboog kleure. Ek blok anderdag oor die motors in die museum Corli probeer binne die ou groot Mercedes buite die museum se wiele klim.
 Corli probeer binne die ou groot Mercedes buite die museum se wiele klim. Sy kry dit nie heeltemal reg nie
Sy kry dit nie heeltemal reg nie  James bo-op die wiel
 James bo-op die wiel Hierdie is 'n ark tipe karavaan met klomp kamers vir .... ek weet nie wat. James lyk eintlik klein.
 Hierdie is 'n ark tipe karavaan met klomp kamers vir .... ek weet nie wat. James lyk eintlik klein. Nelmari kom net-net halfpad by die wiel
 Nelmari kom net-net halfpad by die wiel Die ander karavaan lyk soos 'n aardbol. Hier wys Nelmari waar sy Januarie gaan wees.
 Die ander karavaan lyk soos 'n aardbol. Hier wys Nelmari waar sy Januarie gaan wees. Corli probeer verduidelik waar in NZ sy bly.
 Corli probeer verduidelik waar in NZ sy bly. Nelmari, Annie, Corli en Charmaine oppad na die karavaan se ingang.
 Nelmari, Annie, Corli en Charmaine oppad na die karavaan se ingang. James besluit om soos 'n uil op 'n kluit te sit
 James besluit om soos 'n uil op 'n kluit te sit Meer uile.... Ons vat 'n eet en drink breuk
 Meer uile.... Ons vat 'n eet en drink breuk Corli geniet die broodjie wat sy self gebou het
 Corli geniet die broodjie wat sy self gebou het Dan is die bult op na die klein Landrover
 Dan is die bult op na die klein Landrover Soos ek al vantevore geblok het, word die landrover vir 'n winkel gebruik
 Soos ek al vantevore geblok het, word die landrover vir 'n winkel gebruikDie bokant van die Landrover is 'n plek met tafeltjies as jy ietsie sou wou drink. Hulle sal seker broodjies ook maak. Kyk by die venster en sien die woestyn.
 Corli waai van bo af.
Corli waai van bo af.
 Corli waai van bo af.
Corli waai van bo af. 
 
1 comment:
Ja maat, as mens net daardie karavaan ark ding iewers kan gaan parkeer, kan 'n hele paar mense daar bly. "Kamp in 'n karavaan" kry 'n heel ander betekenis. Charmaine
Post a Comment