Vanjaar het ons kerk, Evangelical Community Church, weer sy gebruiklike Internasionale Kerssangaand gehou. Past Cam sê dis die 18de jaar wat dit gehou word. Ek het 10 daarvan bygewoon (hy dit nie gesê nie, ek sê dit). Daar is omtrent 44 nasionaliteite in die kerk en almal wat wil kan 'n Kersliedjie in sy taal kom sing tydens die aand. Sewentien lande het deelgeneem.
 Die groepie van Banduria begin die aand met 'n instrumentele item.
 Die groepie van Banduria begin die aand met 'n instrumentele item. Korea is volgende. Hulle het hul tradisionele klere aan.
 Korea is volgende. Hulle het hul tradisionele klere aan. Hier sing 'n groep manne van Indonesia
 Hier sing 'n groep manne van Indonesia Ses lande in Latyn Amerika word ook verteenwoordig
 Ses lande in Latyn Amerika word ook verteenwoordig Die kerk het ook Kanadese en hier sing hulle hul liedjie
 Die kerk het ook Kanadese en hier sing hulle hul liedjie Suid-Afrika!!! Hier sing ons
 Suid-Afrika!!! Hier sing ons 'n Groep Chinese sing in hulle taal
 'n Groep Chinese sing in hulle taal Die land Indie word ook verteenwoordig in hulle tradisionele klere
 Die land Indie word ook verteenwoordig in hulle tradisionele klere Tussen-in sing die res van die gemeente ook Kersliedjies. Hier is van die SAfrikaners. Kyk ons het mooi hempies gedra in die vlagkleure met 'n vlaggie op.
 Tussen-in sing die res van die gemeente ook Kersliedjies. Hier is van die SAfrikaners. Kyk ons het mooi hempies gedra in die vlagkleure met 'n vlaggie op. Seker een van die gewildste Kersliedjies in ons gemeente is Come on, Ring Those Bells. Dan moet almal klokkies of sleutels lui. Annie gebruik sommer haar armband.
 Seker een van die gewildste Kersliedjies in ons gemeente is Come on, Ring Those Bells. Dan moet almal klokkies of sleutels lui. Annie gebruik sommer haar armband. Die jongklomp geniet ook die liedjie
 Die jongklomp geniet ook die liedjie Kyk die Internasionale gemeente .... almal lui klokkies
 Kyk die Internasionale gemeente .... almal lui klokkies Nou wat sal dit wees :-) .... baklei hulle oor 'n klokkie?
 Nou wat sal dit wees :-) .... baklei hulle oor 'n klokkie? 'n Groepie van ons Amerikaanse lede sing hulle liedjie
'n Groepie van ons Amerikaanse lede sing hulle liedjieDaarna sluit ons gemeente af met die sing van Stille Nag. Nadat ons dit een keer deurgesing het, in tradisie, sing ons dit weer ....elke ou in sy moedertaal. 
 

 
No comments:
Post a Comment