Voor die wedstryd en die tellinghouers lyk nog baie ontspanne. Weet nie wat maak Nelmari met die bal op haar skoot nie.




Die week lê daar nog drie wedstryde voor en vanaf Donderdag die toernooi in Cairo.
Ons het ook omgeegroep gehad vanaand. Na die groep het ons lekker gekuier met Sharyn se plaatkoekies.

Party maak drinkgoed en ander wag vir die plaatkoekies.



5 comments:
Wil nou nie snaaks wees nie, maar julle hou darem lekker tee partytjies!!! Honger word julle seker nie. Geniet dit. Lalie
Jy is snaaks. Lees die opskrif dis 'n groep nie 'n teepartytjie nie. Jy jaloers?
Ja, want dit lyk regtig baie lekker!! Enjoy!!
Jy sal maar moet kom kuier om saam te tee en koek
Dis van tee en koek wat ek lyk soos ek lyk. x
Post a Comment