
Die begin van die wedstryd. William is in die middel aan linkerkant.

Van die toeskouers. Hulle lyk nou nie juis vasgenael voor die wedstryd soos ek eergisteraand met die krieket nie --- maar dan het ons krag ook nie uitgegaan soos Kingsmead sin nie.

Die afrigter verduidelik 'n paar taktiese punte. William is die ou met die waterbottel.

Nelmari is die amptelike tellinghouer in die wedstryd.

Die eindtelling en ons wen!! Go Lions!!!

Die spanne sê dankie na die wedstryd.
Gelukkig het ons nou 'n naweek voordat die sport weer begin. Volgende week speel altwee ten minste twee wedstryde en die 21ste vlieg Nelmari Cairo toe vir 'n toernooi daar.
2 comments:
Dis reg ja, ek stel belang. Omdat ek niks sport nou kan doen nie. En enigiets is beter as die Stormers wat so hieper k.... sleg speel
James, u r so mean. U wont even say anything about OUR sport! Pls send me an email at least. Tell more about cairo later.xxxx
Nelmari
Post a Comment