Kan amper nie glo dis drie jaar gelede wat James sy eerste jaar begin het nie. Vanjaar het hy na 'n klein tuinwoonstelletjie toe getrek. Vir julle wat nie baie Bloemfontein toe gaan nie, hier is 'n foto of twee van sy nuwe plekkie.
'n Deel van die kombuis en besig op sy rekenaar. Nie 'n stoel nie ma sĂȘ hy - ek wonder of hy die rekenaar gebruik vir studie of musiek?
Die kombuis en die ma vra daai bal?, daai sak? daai goed om die toonbank, die muurversierings? Gelukkig sien ek nie vuil skottelgoed nie. Sy kamer met 'n lekker groot ingeboude kas.
No comments:
Post a Comment