Monday, February 12

Hierdie is sommer net vir jou seun

Seun ek is besig om bietjie folders oor te maak en op hierdie foto's van jou afgekom. Daar is natuurlik nog maar ek dink nie jy sal wil hê ek moet dit plaas nie. Ek sit niks meisie foto's op nie - sien ek's gehoorsaam. Maar hierdie is spesiaal vir jou - 'n bietjie ou herinneringe.

Onthou jy....

Jy "loop" oor die hoogspringrekord by ACS

Julle basketbal toernooi in Oman

Die span ... was julle nog JV's? Onder Mnre Livingstone en O'Toole.

Die eerste "span" met enige vorm van Lions hempies. Moes die student council lid se beplanning gewees het.
Jy en Hermias met die graduation foto's.
Klaar met skool en jou eerste dag as "meneer". So ernstig.
Jou eerste toer as afrigter van die volleyball span. Kyk hoe lank is Will se hare.
Jy en Begeera in julle gebruiklike posisie, in die TV kamer besig om TV te kyk.

1 comment:

Anonymous said...

James, Ek sal nie jou troetelnaampie gebruik nie!!! Dit lyk my jou ma verlang........
Liefde: Lalie