Saturday, February 24

ISAC EGIPTE - ONS MEISIES IS STERRE!!!


Na drie moeilike dae van harde wedstryde is die toernooi eintlik verby en ons meisies doen as volg:

Dag 1

Wen teen UAS Dubai 40 - 9

Verloor teen AISE Egipte 22 - 24

Verloor teen MES Egipte 18 - 36

Dag 2

Wen teen QA Qatar 33-18

Wen teen BBS Kuwait 19 - 9

Dag 3

Wen teen UAS Dubai 33 - 6

Verloor teen AISE Egipte 26 - 35

Speel vir 3 de plek teen BBS Kuwait en wen 20 - 7.

GELUK LIONS JV DOGTERS MET JULLE 3 DE PLEK !!! GO LIONS!!

Sodra ons meer foto's en stories van die dogters gekry het, vertel ek meer.

1 comment:

Anonymous said...

Mooi werk sussie!! Ek is trots op jou en julle! Julle is seker di beste JV meisies ooit want jul wen soooo baie games. Moet mar weer vir my fotos stuur dat ek kan opsit.