Thursday, February 15

Kitaarlesse begin ook weer

Eindelik het die kitaarlesse ook weer begin en ongelukkig kan ek nie vir julle die musiek stuur nie, maar geniet die foto's.

Charmaine en Ricus oefen van die drukke.

Nelmari speel ook saam.

William lyk nie baie opgewonde om te speel nie, hy het ander planne dis Valentynsdag.

Charmaine en Nelmari speel El Shadai.

William is op sy voete ... hy's oppad ....wil julle weet waarheen?..... Lees die volgende storie.

No comments: