Friday, February 23

Eddie se nuutste foto's oor sy "werktrip"


Sal 'n "verslaggie" oor hierdie werktrip gee sodra hy terug kom. Weet net nie hoe hy more gaan voel na die perdry nie

2 comments:

Anonymous said...

Di arme perd lyk so hartseer! Is dit omdat 'gen. joubert' op hom sit of is dit depresief in egipte? Ek dink hy het al te veel di paadjie geloop.

Anonymous said...

Jy is heeltemal reg in beide gevalle! Dit was lanklaas dat hy 'n regte "boergat" op hom gehad het en ja, die arme dier loop elke dag die pad. Hy was so oulik dat as ek verkeer begin stuur dan stap hy na waar die regte pad is.

Gaan hom nou werf om vir my persoonlik te kom werk!