William is nie iemand wat enigiets "normaal" op 'n spyskaart bestel nie, hy probeer altyd iets nuuts wat niemand anders voor kans sien nie. Gisteraand was dit weer die geval. Sy "drankie" was 'n peanutbutter en piesang melkskommel. Uuug ja, en dit proe soos dit!!
Hier verduidelik hy vir Selena hoe dit smaak.

Laat ek net 'n bietjie van die room af eet.

2 comments:
william eet ook altyd lelik! en ek wil ook gaan uiteet!!!!
En jy het toe ek daar was, en elke keer as ek daar kom. So shutup en swot!
Post a Comment