Monday, April 2

Gelukkige 14 de Verjaarsdag Sus!!!

WIE VANJAAR VANDAG EN KON NIE VANOGGEND WAKKER WORD NIE?


BAIE GELUK MET JOU VERJAARSDAG SUSSIE
ONS WENS JOU 'N MOOI NUWE JAAR TOE
EN BID VIR BAIE SEENING
MAG AL JOU DROME WAAR WORD!!!
WAT IS IN DIE PAKKIE?





Ek pos later nog foto's van Nelmari se dag. As julle wil - los vir haar 'n boodskappie in die gasteboek!!

2 comments:

Anonymous said...

Sussie, hoop jy het 'n heerlike verjaarsdag en dat al jou persente goeters is wat jy wou gehad het. Mooi bly totdat ek weer terug is, dan sal ons gaan uiteet.

Anonymous said...

Lalie het nie jou verjaarsdag vergeet nie. Ons rekenaars was nie vars nie. Ek hoop jy het 'n wonderlike dag gehad. Julle raak nou te groot!! Liefde van ons almal. Die Hammans xxxx