Sunday, April 15

Gelukkige Verjaarsdag OU Swaer

ANDRE!!!!

As jy voel soos ek vanoggend na 'n Stormers en Protea verloor, is dit nie so 'n goeie begin vir jou dag nie, maar ek's seker nadat al die kersies op die koek aangesteek is, sal dit sommer al die donker verlig dat ons dit tot in Abu Dhabi kan sien. Ons wens jou 'n mooi dag, propvol lekker dinge, presente, gesondheid toe en 'n mooi nuwe, vreugdevolle, lewensjaar vol blessings.

Liefde

Holloways

No comments: