Monday, April 16

Nog 'n verjaarsdag


LYNETTE!!!!

Miskien het jy vandag meer kersies nodig op die koek ... hoe ookal sy dis jou verjaarsdag!!!! Ons wens vir jou 'n baie mooi dag en nuwe lewensjaar voor vriendin!!!

Baie liefde
Al die Holloways
ns Waar is daardie foto's van die duine??

1 comment:

Anonymous said...

Baie dankie, ek waardeer dit!

daai was 2 jaar terug... so net 2 meer kersies nodig!