Wel, hier is ek alweer terug langs die Nyl vir 'n verdere twee weke. Hierdie maal is my "rondloop tyd" net ietwat meer, aangesien dit vandag die Profeet se verjaarsdag is en saam met gister se Vrydag vir my twee dae "af" gee.
Het ook baie van die ou kerke, moskees, begrafplase loop bekyk.
Die skoolkinders op besoek daar het my op ‘n stadium heel omsingel gehad, en dit nogal die dogters.
Interesante besoek gewees, soos ‘n BBBP behandel, aangesien ek die enigste buitelander daar was.
Interesante besoek gewees, soos ‘n BBBP behandel, aangesien ek die enigste buitelander daar was.
Alhoewel ek met die vorige besoek by die Piramides was, wou ek graag weer gaan en die kompleks van die ander kant af sien. My “drywer” Ebrahim was weer net ‘n foon oproep ver en ons het die plek weer loop deurry, maar van ‘n heel ander kant af.
Interesante oggend gewees, waartydens ek die bouwerk uit ‘n heel ander hoek kon bekyk.

Interesante oggend gewees, waartydens ek die bouwerk uit ‘n heel ander hoek kon bekyk.
No comments:
Post a Comment