Thursday, April 26

ONSE kinders se PRENTJIES

Die afgelope twee dae was dit die jaarlikse Kunsuitstalling by die skool. Hier is 'n paar foto's van die Suid-Afrikaanse kunskinders se werk. Ek dink van hulle is nogal baie goed. Die eerste masker is van Minri Botes.
Nelmari se poging van 'n "tribe" masker.
Die volgende twee is deur Roxanne Myburgh gedoen.

Hierdie twee is deur Riki Schutte geverf.


Tussen-in het Nelmari en Minri ook by die uitstalling gewerk en tee/koffie en broodjies bedien. Hier's die twee diep in gesprek.
William se Statue of Liberty prent.
Nog een van William genoem "Gossip"
Uit die aard van die saak sal ek al my kindertjies se prente plaas al het ek ook geen idee wat die volgende een sĂȘ nie. Dis ook William s'n.
Enige kommentaar? Sien ons SAfrikaners kinders is nie net van die voorste sportmanne en vroue op die Abu Dhabi bane nie maar ook van die voorste kunstenaars.




No comments: