Thursday, August 7

Brand names tag

Reisiger het my getag om die brand names te noem wat ek gebruik:

Hier is hulle (ek dink mens kry alles by die huis ook)

Tandepasta: Colgate
Wasgoedseep: Ariel
Skottelgoedseep: Lux
Lyfseep: Nivea
Parfuum: White linen
Sjokolade: Enige donker sjokolade
Chips: Pringles
Kougom: Eet nie kougom nie
Aanmaakkoeldrank: Robertsons Lemon
Kruidenierswinkel: Carreforre/Spinneys
Kar: Huyndai Matrix (lig blou)
Klere: In SA of laat maak by taylors
Bank: Absa
Selfoon: Nokia
Rekenaar: Acer


Ek tag vir Mariette, Charmaine en Vicky om hulle brand names bekend te maak.

5 comments:

Muriel said...

Ek het nie geweet mens kry Lux skottelgoed seep?
Mmmm White linen parfuum ruik vir my ook lekker!

Anonymous said...

Ek het ook nie geweet van Lux skottelgoedseep nie.

Pringles is darem maar lekker chips!!

Anonymous said...

Sal julle maar 'n klein sample botteltjie moet bring ;-)

Anonymous said...

Nou weet ek na al die jare ook van die White Linen maat. Dis goed om te weet.

Anonymous said...

MMMMMM goed ek het bietjie afgeblaaai vanoggend om die White Linen te sien.En die donker sjokolade.....
Lux skottelgoedseep ...??? seker iets met ouderdom te doen ek het geweet dit bestaan.... of is dit dalk te doen met ek weet nie rerig in watter land ek daarvan weet nie.
AN