Gedurende die naweek het ek vir die eerste keer in al my jare hier in Abu Dhabi die doop van 'n kleintjie wat ek ken bygewoon. Jennifer se mamma Sonia en pappa Gareth is lede van die St Andrew's kerk en ons het die "baptism" daar bygewoon.
Sonia en Gareth baie geluk met die GROOT belofte wat julle voor God en ons afgele het om klein Jennifer vir Sy Koninkryk groot te maak.
1 comment:
Ag dis te cute, sy het so mooi gelyk!!
Post a Comment