Thursday, June 26

Geluk seun



BAIE GELUK MET JOU VERJAARSDAG VANDAG SEUN

ONS WENS JOU NET DIE BESTE EN MOOISTE TOE

VIR DIE DAG EN VIR DIE JAAR WAT VOORLE

BAIE LIEFDE

MAMMA, PAPPA, WILLIAM, NELMARI

EN AL DIE DIERE

9 comments:

Anonymous said...

Ek hoop jy het 'n heerlike dag vandag my seun, en dat jy al die opwinding van die "Spar besoek" en die "Jankosie" sal geniet. Mag die jaar wat nou wag vir jou net goed wees en onthou altyd.........ons is baie lief vir jou.

Anonymous said...

Hoekom klink dit so bekend? Pa wat werk dat seun kan..... :lol:
Toemaar hulle kry uiteindelik klaar met skool en universiteit en dan is jou salaris meestal weer net joune alleen!!

Baie geluk met julle seun se verjaarsdag en sĂȘ geluk aan James ook! Geniet julle dag!!

Muriel said...

Baie geluk met jou verjaarsdag James!!! Ek hoop jy het 'n lekker dag! Ek hoop jy geniet die "Jankosie" ??? Mag al jou drome in die nuwe jaar waar word.

Baie geluk aan jou en jou man ook Sandra!

jackieo said...

More hier uit 'n baie koue Kaap. Baie geluk James, mag jy 'n baie geseende jaar he, hou vas aan jou drome en glo in jouself. Hoop jy het 'n baie lekker dag (en dankie dat jy so mooi kyk na Leane)
Sandra en eddie - vir julle ook baie geluk, en weet maar julle kan trots wees op julle seun.

Anonymous said...

Gou net vir almal inlaat op die "skinder"! Toe James nog die enigste kannetjie (of ten minste oudste klein kannetjie) was het ons gereeld as gesin Goudini toe gegaan. Daar is natuurlik die heerlikste jacuzzis, maar net soos Marie "Lallie" geraak het, het jacuzzi "Jankosie" geraak.

Sy geskenk vandag was dan 'n "His $ Her's" by die uithang Spa(r), waar hulle heerlik gepamperlang gaan word en in die "jankosie" gaan kan uitvars.

Alles terwyl ek moet werk natuurlik!

Anonymous said...

James, Baie geluk met jou verjaarsdag. Ek dink nie jou ma kan jou vandag nog meer bederf as al die vorige dae, maar soos ek haar ken gaan dit nog 'n lekker bederfdag wees!! Geniet die kuier!! oom Hennik en tannie Ronelle

Anonymous said...

Baie dankie vir al die mooi wense!

Ons is goed ge ontspan en baie lui vanmiddag na vanoggend se uitstappie.

James

Anonymous said...

James

Namens ons 4- dis nou ek, Sieg, Christiaan en Jaco. -Baie geluk met jou b-day en glo dit was 'n lekker dag. Mag jy 'n mooi jaar verder he.

Anonymous said...

Dankie almal vir die gelukwensing. Dis 'n lekker bederf om die kinders hier te he en nog meer om hulle te kan bederf, hoekom nie?! Volgende jaar as hy begin werk moet hy ons mos begin bederf dan nie? :-)