Friday, March 23

13 going on 16 ....







Geluk met jou verjaarsdag Viljoen!! Ons hoop jy het 'n wonderlike nuwe lewensjaar. Jy's nou groot en jou ma kan jou stuur om te kom kuier.

Liefde Al die Holloways



1 comment:

Anonymous said...

James het lekker in sy drome saam met ons partytjie gehou!! Hy was pootuit van die busrit. Het hom nie herken met sy swart hare nie.
Lalie