Emily kom kuier
Kleine Emily het weer kom kuier en dis vir ons so lekker om te sien hoe sy groter en ouliker word en meer en meer vaardighede aanleer. (Vir julle wat nie die storie ken nie, kliek op die label, Emily en lees 'n vorige joernaal inskrywing oor haar)
Een van die dae is sy 1 jaar oud en julle sal beslis van die partytjie hoor.
No comments:
Post a Comment