Oorspronklik was die ma van die huis lus vir vis. Nie sommer enige vis nie, maar regte Ocean Basket Kingklip ....wat jy nou waar in Abu Dhabi kry. Hier kry mens net nie sommer regte vis & chips nie. Dan as mens moet kies vir 'n eetplek, kies mens jou gunsteling en wat my betref het Rodeo Grill die lekkerste vleis wat ek al geeet het, SA ingesluit. Nelmari eet een van hulle lekker rolletjies.
"If looks could kill" is die gesegte, maar William nie mal oor die kamera orals nie. Ek kry 'n kyk met die broodmes in die hand.
No comments:
Post a Comment