Glaudine se kombuistee was heeltemal 'n verrassing en het plaasgevind by 'n "restaurant" waar mens lekker kan eet en onder andere ook pottery goed kan verf. Hier wag Olivereen en Al-marie met die kamera om haar af te neem as sy in kom.






Dames, dit was puik reelings!
No comments:
Post a Comment