Ons is nou nie verskriklike gereelde besoekers aan Dubai nie, maar as vriende en familie kom kuier is 'n besoek of twee aan van die malls daar 'n noodsaaklikheid. Met Charmaine se seun Niel hier het ons besluit om bietjie op Nuwe Jaarsdag Dubai aan te durf.













5 comments:
Hey maat jy kan nie sulke dinge van Froggy sê nie :-0 Dis Dubai wat ons afskud met al die goeters in die middel van die pad en stuff.
Lees mooi ek sê niks leliks van die blou padda nie, ek sê sy eienaar wou ons afskud. En dis baie lelik om goeters in die middel van die pad te blameer.
Ek sal nou liewers niks verder sê nie, maar ek het ook 'n blog maatjie :-)
Foto raai by 'Kyk wie kom'
1. Rene Sandra
2. Ruth Naomie
3. 1 Van oom Piet & tannie Kleinbabsie se nageslagte
4. Pieter Danie Michael
5. Amanda Ronelle Benitha Christa Celest
Hoop ek wen 'n ou prysie uit Abu Dhabi :-)
En ek is baie nuuskierig om te sien wat Emily se geskenk was...
Geniet jou daaglikse brokkies vreeslik baie op jou blog!!
Ek, Hennik en ons gesinnetjie gaan vanaf 4de tot 11de bietjie weg met vakansie,
so ek gaan jou blog vir 'n week nie kan lees!!!
(Maar jy sal seker inelkgeval nie skryf as jy vanaf 10de in SA is)
Sal nog more aand lees, en jou dan sien later die maand in ons mooiste Kaap!!!!!!
Geniet jou vakansie in SA
Amper alles reg Ronelle, nr 3 is verkeerd.
Sal so af en toe vanaf SA blog so pas op vir my en die kamera!
Lekker vakansie
Post a Comment