Saturday, January 19

Ons hou reunie

Na lang beplanning was dit gister eintlik die dag van die groot reunie!! Sodra ek weer terug is in Abu Dhabi, sal ek 'n paar blogs opsit oor die dag met klompe foto's natuurlik, maar net solank enetjie vir die nuuskieriges.

Later die aand toe sommiges al weg is en ander iewers gekuier het het ons meeste probeer inkry. Altesaam was ons 117 wat kom saamkuier of gesig gewys het!!

5 comments:

Anonymous said...

Ons almal kan net vir Sandra BAIE DANKIE se vir 'n wonderlike dag!! Ek hoop ons almal gaan nou ons bande met ons familie styf hou. Hoop ons maak weer so. Dit was werklik 'n fantasiese dag. Liefde: Marie

Anonymous said...

Ons almal kan net vir Sandra BAIE DANKIE se vir 'n wonderlike dag!! Ek hoop ons almal gaan nou ons bande met ons familie styf hou. Hoop ons maak weer so. Dit was werklik 'n fantasiese dag. Liefde: Marie

Anonymous said...

Sandra,
Duisende dankies vir 'n onvergeetlike dag!
Almal het dit geniet en almal bewonder jou vir alles
wat jy gedoen en beplan het. Jy is regtig 'n ster!
Ook vir Eddie en julle kinders wat jou gehelp het om
die dag so 'n groot sukses van te maak. Ons waardeer
dit opreg!! Ons sien alreeds uit na die volgende reunie!!!
Liefde Ronelle

Anonymous said...

Hi Sandra, net om weereens dankie te sê vir jou moeite en inisiatief met Saterdag se byeenkoms. Almal het dit baie geniet en elkeen weet nou waar hulle ‘vandaan kom’ en kan met hernude ywer aan hulle toekoms werk. Nogmaals dankie ook vir die pragtige almanak wat `n mooi verwysingsraamwerk voorsien.



Voorspoed vir jou, Eddie en die kinders vir die Nuwe Jaar !



Groete tot weer siens.
Pieter

Anonymous said...

Hi daar,

Ek wil net BAIE dankie sê vir Saterdag. Dit moes baie tyd geneem het en baie moeite!
Dit was 'n GREAT idee en BAIE dankie vir die kalender. Dis so nice........

Goed gaan en ons gesels weer.

Groete,
Tracey