Sunday, September 2

Ons eet darem in Bloem ....

Julle sal onthou dat met William se vertrek ek vir James mooi gevra het om vir William darem kos te gee ook. Ek het die volgende "beriggie" en foto's van Bloemfontein ontvang:




After a long day I decide to make food. Potato bake.




What a challenge with this strange oven thing,



and while I’m slaving over the stove James is resting.



All in all, it came out not looking too bad,



and there was nothing left so I guess it did not taste that bad ether.


Dit lyk my William moes gaan om James te voed en nie andersom nie. Miskien is ek verkeerd, julle moet laat weet wie die pannekoek gebak het.


Dankie vir die storie seuns, lief vir julle.

2 comments:

Anonymous said...

Hey William... dit lyk baie goed. Baie beter as die pizza'tjies wat ek net gisteraand bietjie wou warm maak..

Anonymous said...

Dit lyk net of ek niks doen, ek gee orders en supervize. Ek behou so mar die harmonie