Tuesday, September 18

Volleyball Wedstryd Uitslag

Net 'n kort beriggie oor vandag se Volleyball wedstryd. Nelmari en haar JV span het Dubai toe getoer vir 'n wedstryd teen UAS (Universal American School).


Dit lyk darem asof dit begi beter gaan na verlede week se slegte wegspring en hulle het die wedstryd 2 - 1 gewen. Ongelukkig geen foto's nie, maar dit was blykbaar 'n baie goeie wedstryd.
Go Lions!!!!

No comments: