Friday, September 21

Wie verjaar vandag?


***** HELENE *****



BAIE GELUK MET JOU VERJAARSDAG !!
HOOP JY HET 'N WONDERLIKE DAG SAAM
MET JOU GESIN VANDAG.
MOOI JAAR WORD JOU TOEGEWENS.
LIEFDE : die HOLLOWAYS

1 comment:

Anonymous said...

Baie geluk Heleen. Mag die nuwe lewensjaar sommer vol groot vreugde wees. Dis so lekker om jou te ken en saam met jou met ons kinders te werk. Liefde