Hoe ernstig hierdie groep dames kan raak ... so ernstig kan hulle na groep kuier ook! Eintlik sou dit lekker kon wees om 'n video te kon opsit oor wat en hoe alles vertel, bespreek en opgelos word, maar julle sal maar moet doen met foto's.

Roberta en Karin bespreek die Peppermint tert wat Nelmari gemaak het.




Hierdie week het ons klaargemaak met die studie wat ons oor die Somer gedoen het, en vir die volgende twee weke gaan ons eers as groep 'n paar "aktiwiteite" doen, voordat ons Oktober met die volgende studie begin. Wees verseker ek gaan julle daarvan vertel.
Dames onthou volgende Sondag hou ons Iftar as 'n groep!!!!
No comments:
Post a Comment