Tuesday, November 13

Charmaine verjaar

VEELS GELUK LIEWE MAATJIE


OMDAT JY VERJAAR


MAG DIE HERE JOU SEEN


EN NOG BAIE JARE SPAAR
(klap, klap, klap, klap, klap maal baie....!!!)

Hoop dis 'n lekker dag soos hierdie sjokolade

Geniet die huis en jou mense.

Hier is vir jou 'n paar boodskappies

Ek aanvaar geen verantwoordelikheid vir wat gesĂȘ word nie :-)



3 comments:

Anonymous said...

Charmaine, hoop jy het lekker verjaar daar by die huis!

Hoekom kry jy kans om SA toe gaan vir jou verjaarsdag en ek gaan in Lagos sit vir myne?

Anonymous said...

Baie dankie Eddie. Mens noem dit beplanning :-)

Maat baie baie dankie vir die spesiale boodskap. Ek waardeer jou so baie

Anonymous said...

Geluk met jou verjaarsdag tannie!!
Hoop tannie geneit die dag en kom vinnig terug!!
Baie Leifde......xoxoxo