Tuesday, November 27

Baie Geluk


OOM JAN

Baie Geluk met jou Verjaarsdag!

Ons hoop dat vandag 'n baie mooi

en spesiale dag sal wees!!

Liefde Die Holloways

1 comment:

Anonymous said...

Baie geluk ook van my af met oom se verjaarsdag. Mag dit 'n wonderlike dag en 'n mooi jaar wees. Liefde