Wednesday, October 31

Oppad Syria toe

Groot opgewondeheid vanoggend douvoordag toe ons Nelmari by die skool gaan aflaai vir hulle volleybal toer Syria toe!


Dit gesels en lag en vertel en alles terwyl hulle wag vir die res van die maats om ook op te daag



Nog een wat moet kom, maar die meisies is gereed om te vertrek. Hulle gaan teen spanne van oa. Kuwait, Egipte, Syria en Doha deelneem.

Gereed om te vertrek en so gou moontlik onder ma en die kamera uit te kom. Hulle sal weer Sondagaand terug wees. Sterkte met die toernooi Lions!

2 comments:

Anonymous said...

Ek hoop julle gaan dit vreeslik geniet en baie goed doen Nelmari.

Anonymous said...

Hi sussie

Jy moet dit baie geniet en hoop julle doen goed. Hope you don't drink the water too!!! Very messy!