 HOE OM JOU KATJIE N PILLETJIE TE GEE! 'n Kort handleiding in 15 stappe:
HOE OM JOU KATJIE N PILLETJIE TE GEE! 'n Kort handleiding in 15 stappe: 2. Soek die pil op die vloer en gaan haal die katjie agter die bank uit. Plaas die katjie weer in die ronding van jou arm en herhaal die proses.
 3. Gaan haal die dem kat uit die slaapkamer en gooi die nat pil in die drom.
3. Gaan haal die dem kat uit die slaapkamer en gooi die nat pil in die drom. 5. Haal die pil uit die visdam met die klein netjie en gaan haal die mal kat bo van die kas af. Roep nou jou maat uit die tuin uit om jou te kom help.
 
 6. Kniel op die vloer en dwing die kat tussen jou knieë vas, neem sy pootjies in n baie stewige greep, ignoreer die harde gegrom. Laat jou maat die kat se kop ferm vashou en dwing sy bek oop met n hout liniaal. Gooi die pil via die liniaal in sy bek in en vryf jou kat se keel om sy sluk proses aan te moedig. 
7. Haal die besimpelde kat van die gordyn-reeling af en neem nog 'n pil uit die dosie uit. Maak n aantekening om n nuwe liniaal te koop en ook om die gordyne te laat regmaak. Vee die stukke glas en keramiek van die beeldjies en potte op sodat jy dit later kan weg gooi. 
 8. Draai die blasende kat in n groot handdoek toe en laat jou maat bo-op die kat le of sit, sodat net die kat se kop uitsteek onder jou armholte. Suig die pil met n strooitjie op en forseer die blerrie kat se bek oop. Blaas die pil, deur die strooitjie, in die kat se keel af.
8. Draai die blasende kat in n groot handdoek toe en laat jou maat bo-op die kat le of sit, sodat net die kat se kop uitsteek onder jou armholte. Suig die pil met n strooitjie op en forseer die blerrie kat se bek oop. Blaas die pil, deur die strooitjie, in die kat se keel af.10. Gaan haal die flippen kat uit die buurman se garage, neem nog n pilletjie uit die boks en drink nog iets. Sit jou kat in die klerekas sodat net sy kop uitsteek. Forseer sy bek oop en skiet die pil met n kettie in sy keel af.
 
 11. Gaan haal die skroewedraaier uit die garage en hang die kasdeur terug op sy skaniere. Ontsmet die krapmerke op jou wange. Maak seker of jou tetnus-inspuiting nog geldig is. Gooi jou stukkende trui in die drom en gaan trek 'n ou overall aan.
12 Bel die brandweer om die satan-helskat uit die boom uit te kom haal. Vra jou buurman om verskoning vir die taalgebruik en neem die laaste pil uit die dosie. 

15. Bel ook die SPCA om te reel dat hulle die gemuteerde satanskind van n helkat kom haal en stop by die Petshop om te vra of hulle nie dalk klein hamsters het nie.
HOE OM n HOND n PIL TE GEE: Draai dit in n stukkie ham toe.
ns Ek het die pilletjie ingekry sonder veel moeite. (Ingekry bedoel ek, vir Dee gegee)
 
 
No comments:
Post a Comment