Tuesday, October 2

Baie Geluk

ELISE

Ons hoop jy het 'n wonderlike
dag propvol
vreugde en allerhande lekker
dinge!!!
Liefde Die Holloways
ns. Weet Manie jy eet alleen koeksisters?

1 comment:

Anonymous said...

Baie geluk ook van my Elize. Mag jy 'n wonderlike dag en 'n baie geseënde jaar hê.