Wednesday, June 27

Bobbejaan klim die boom ....

Wanneer William so eenkant staan met daai kyk, dan weet mens half en half hy beplan iets en ek het my kamera byderhand gehou



Wat is dit William .... waarnatoe is jy oppad?




Dit kan nie net die boom wees nie?!
Die verlee glimlag ... nou weet ek hier kom iets.
Hy mis die boomhuis in SA of die gym by die skool ....

Kyk ma net een arm

Duidelik geniet hy die boom!

Watter deel van die familie kom dit vandaan?

Bobbejaan klim die boom ....














2 comments:

Desire Fourie said...

Hi Sandra. Ek sien jy het DOING LIFE onder jou besoekplekke. Dankie. Ja nee, gelukkig is dit nie bergklim nie - hierdie rondswaaiery sal nie so goed afgaan met bergklim nie. Groete van 'n koue SA, met sneeu oral in Johannesburg vanoggend. Desire

Pa-wat-werk said...

Daai bloed kom duidelik uit die Pa se kant van die familie. As dit die Ma se kant was sou hy jy stert moes gebruik het!