Sunday, June 10

Nelmari se eksamen begin vandag...

Ek kry klagtes van die ouma dat daar nie so baie foto's van Nelmari verskyn nie.... Ongelukkig het sy nie teveel gedoen die naweek behalwe om te leer of te maak of sy leer nie. Ons het darem vir Shrek 3 ook gaan kyk. Ouma hier is 'n paar foto's spesiaal vir jou.

Besig om voor die laptop iets te leer ....
Die boeke spandeer baie tyd alleen... nog steeds
More skryf sy Science en Arabies
Sy lyk baie casual dink julle nie?




No comments: