My weeklikse "verslag" van die kindergroep. Ons het nog nuwe maatjies bygekry! Ons is baie dankbaar daarvoor en weet dat daar nog baie SA kindertjies is wat ons kan betrek. Hier is die byeenkoms met foto's....


Lou-Marie wys en vertel van die Heilige Gees terwyl Chane en Emma luister







Hier is 'n paar "goue" oomblikke van die vrouegroep.


Marina, Toekie en Emily kuier saam.

No comments:
Post a Comment