Showing posts with label boomklim. Show all posts
Showing posts with label boomklim. Show all posts

Tuesday, June 26

Bobbejaan klim die boom ....

Wanneer William so eenkant staan met daai kyk, dan weet mens half en half hy beplan iets en ek het my kamera byderhand gehou



Wat is dit William .... waarnatoe is jy oppad?




Dit kan nie net die boom wees nie?!
Die verlee glimlag ... nou weet ek hier kom iets.
Hy mis die boomhuis in SA of die gym by die skool ....

Kyk ma net een arm

Duidelik geniet hy die boom!

Watter deel van die familie kom dit vandaan?

Bobbejaan klim die boom ....