 Hierdie "werk" bestaan uit 9 individuele brons letters wat saam die woord "Tolerance" uitspel.
Hierdie "werk" bestaan uit 9 individuele brons letters wat saam die woord "Tolerance" uitspel. Wednesday, December 31
Verdraagsaamheid in 2009
 Hierdie "werk" bestaan uit 9 individuele brons letters wat saam die woord "Tolerance" uitspel.
Hierdie "werk" bestaan uit 9 individuele brons letters wat saam die woord "Tolerance" uitspel. Tuesday, December 30
K-e-g-e-l is 'n moeilike woord
 Die aksie is daar, maar die bal val reg voor by die lyn en rol amper verewig na die kegels toe.
Die aksie is daar, maar die bal val reg voor by die lyn en rol amper verewig na die kegels toe.   Elke keer as sy die bal klaar gerol het, val sy op haar knie en bid die bal in die regte rigting.
Elke keer as sy die bal klaar gerol het, val sy op haar knie en bid die bal in die regte rigting.  Die bal tref die kegels en die man spring in die lug van blydskap en die gesiggie se alles.
Die bal tref die kegels en die man spring in die lug van blydskap en die gesiggie se alles.   Hierdie man is opgewonde en hy het na elke goeie rol so 'n klein dansie wat uitgevoer word.
Hierdie man is opgewonde en hy het na elke goeie rol so 'n klein dansie wat uitgevoer word.  William is duidelik nog 'n bietjie verroes van lanklaas speel, maar kom gou-gou by.
William is duidelik nog 'n bietjie verroes van lanklaas speel, maar kom gou-gou by.  Nelmari is baie ernstig terwyl sy die bal rol.
Nelmari is baie ernstig terwyl sy die bal rol.  Sunday, December 28
Ons kuier bietjie by die huis
Dan het ons ook twee kinders wat vir die volgende twee weke by ons vanaf Ethopie kuier om bietjie Afrikaans te leer. Ek het geweet mens "tel die beste blogmaats" op die internet op, maar ek het nooit gedink ek sou "twee kinders op die internet optel" vir 'n kuier nie. :-)
Christine I wanted to show you photo's of the kids, but they were so tired that the only photo's I could take were the kids sleeping.Leo wanted to stay in bed this morning. 
Stella during our visit to the beach :-) Hopefully everybody will be awake today so that we can do something fun. 
Friday, December 26
Kersfees by ons
Tuesday, December 23
Geseende Kersfees vir julle almal
 Miskien is dit ook omdat al die kinders vir die eerste keer nie by die huis gaan wees nie.  James het darem 'n foto gestuur van die gemaakte kersboom (baie oulike Leane) en die kerskouse met geskenke in wat ek saamgestuur het.  (Terloops daai stoel is die sitkamer).  Miskien is dit omdat ek vanjaar nie regtig in die winkels loop en daai Kersgevoel kry nie. Dit kan ook wees dat ek nog erg vakansie oa met die deurwerk van die vakansie en troufoto's.  Maar ons onderbreek dit nou eers .............
Miskien is dit ook omdat al die kinders vir die eerste keer nie by die huis gaan wees nie.  James het darem 'n foto gestuur van die gemaakte kersboom (baie oulike Leane) en die kerskouse met geskenke in wat ek saamgestuur het.  (Terloops daai stoel is die sitkamer).  Miskien is dit omdat ek vanjaar nie regtig in die winkels loop en daai Kersgevoel kry nie. Dit kan ook wees dat ek nog erg vakansie oa met die deurwerk van die vakansie en troufoto's.  Maar ons onderbreek dit nou eers .............   'n Baie Geseender Kersfees van ons Almal.  Mag ons ook tydens hierdie spesiale Christusfees onthou dat Hy vir ons ALMAL die grootste geskenk moontlik kon gee .... ons moet dit net neem en ons s'n maak ons hoef nie eers te wag tot Kersdag nie.
 'n Baie Geseender Kersfees van ons Almal.  Mag ons ook tydens hierdie spesiale Christusfees onthou dat Hy vir ons ALMAL die grootste geskenk moontlik kon gee .... ons moet dit net neem en ons s'n maak ons hoef nie eers te wag tot Kersdag nie.  Saturday, December 20
'n Plek van Rus
Ons het gereel dat hulle op 'n kayak-safari gaan, maar hulle laat weet die wind op die see en die seestrome te erg en die twee sit maar in die bootjie voor die huis ... nie dat hulle enige plek hiermee sal kan gaan nie.
William geniet die water waar hy nog beter as op Onrus kan skimboard en demonstreer vir ons hoe mens dit doen .......
en natuurlik hoe mens dit nie doen nie.
"Ken jy die see. Meneer ken jy die see? Hy lyk nou soos jou voorstoep blinkgeskuur en kalm soos min dinge hier benee, maar, hy's gevaarliker as vlam of voor. Dan se jy nog, Meneer, die vis is daar."
 
