Tuesday, May 27

William se verjaarsdag "Dag"

William het vir my foto's en 'n verslag gestuur van sy eerste verjaarsdag as 'n "arme" student.
"Well my birthday past and I don't feel older. Guess i'll always be a kid. I got out from farmovs around 7.30 and went home to start my day with a little nap.When I woke I was greated by the dog. The day went by slowly. (Dit lyk koud seun) Me and Tessa watched about 6 movies (seun is dit nie eksamentyd nie?) and then off to farmovs for another blood sample after which I could eat. With James and Leana being sick (altwee op dieselfde tyd met dieselfde siekte .... hoe gebeur dit?), they only asked for KFC which I supplied with a smile, leaving me and Tessa able to enjoy some fish at Ocean Basket (ooo ek's, jaloers). It was a first for her (Kan nie glo sy was nog nie daar nie.) It was nice as always. Thank you mommy and daddy .... The next day felt more like a birthday when Leana microwaved a cake, thats a first for me. (Ja nee ek sien Leane kry maar net so koud) I watched .... and the dog watched ..... (lyk asof hy geproe het ook) It was really good (specially after I dropped two boxes of smarties in too) and very sweet. Dankie vir die vertel en foto's seun en baie dankie vir die foto van James wat "studeer" ek sien julle gewoonlik net eet. Sterkte met julle almal se eksamens, sien julle oor min slapies.

2 comments:

Anonymous said...

Daardie koek lyk heerlik.

Baie geluk met William se verjaarsdag en sterkte met die eksamen

Anonymous said...

Frikkie, Pa is bly om te sien jou aardse besittings raak meer, 'n bed and 'n fiets en 'n geleende hond.

Ouboet, daai is snazy sokkies jong! En die ou heatertjie, hoe prettig is dit nie.

Wag vir julle kuier, julle 3!