Tuesday, May 6

Bietjie spog

MET DIE SKOOLJAAR WAT HIER IN DIE DORP EINDE SE KANT TOE STAAN EN DIE SPORT WAT GENADIGLIK OOK NOU OPGEHOU HET, WAS DIT GISTER WEER TYD VIR DIE SKOOL SE SPORTTOEKENNINGS VAN DIE JAAR.

NELMARI BAIE GELUK MET JOU "Sportvrou van die Jaar" toekenning. Alhoewel ek weet jy mal is oor sport, was dit nogtans baie harde werk, oefening en toewyding, selfs met die besering om dit te gekry het. Ons is trots op jou!

2 comments:

Anonymous said...

Jy is 'n ster!!! Baie geluk Nelmari.
T Charmaine

Anonymous said...

Baie geluk sussie! Mooi werk. Ons sal mooi na jou kyk dat jy volgende jaar weer voluit kan sport doen.