Saturday, May 24

Wie verjaar vandag?





BAIE GELUK MET JOU VERJAARSDAG SEUN!!

ONS WENS JOU 'N BAIE MOOI DAG EN
'N WONDERLIKE NUWE JAAR TOE
LIEF VIR JOU
ONS

3 comments:

Anonymous said...

William

Baie geluk met jou 20ste verjaarsdag!!
Hoop James gaan jou lekker bederf vandag...

Liefde
Hennik Ronelle Monique/Renier & Anneke

Anonymous said...

Baie geluk met jou verjaarsdag William. Ek wens vir jou 'n wonderlike spesiale jaar toe. Jy is baie kosbaar. Liefde T Charmaine

Anonymous said...

Thank you everyone
O mommy btw im 20 so you canchange it on the ---> side of the page ;-)
William