Vandag wil ek eers weer bietjie wegbreek van die Abu Dhabi stories en 'n beriggie opsit wat William vanuit Bloemfontein gestuur het. Dis vir my baie lekker dat hulle laat weet hoe dit daar gaan en dan kan almal sommer deel in die nuwe en ou ondervindings van James en William.
We went to the dam and ate and ate and drank and ate. Lots of food, but it was great! Was good catching up again and it is probably the last time we will be there because he is moving. Skating was fun a bit cold though


On the way to the dam James tests his phones camera

Laughing at one of the many stories told





Played my first uni vball game and it was great. No pics where taken because both the Holloway brothers where playing ...what a game. Walked away with my first uni game won.
Dankie vir die stories en foto's seun!! Nou moet ons nog net werk aan die Afrikaans. Geniet mekaar, lief vir julle.
2 comments:
Ai, hoe trek my hart met 'n punt... so bly alles verloop so vlot daar en dat daar sulke goeie broederlike liefde is en niemand op die vloer hoef te slaap nie. :-)Geluk met die oorwinning!!! hoop dis die eerste van vele.
Eks bly julle twee is so lief vir mekaar want julle gaan baie mekaar sien! Bly jy het jou game gewen Will.
Post a Comment