Sunday, August 12

Daar in die koue verjaar iemand







C O R L I


ONS HOOP JY HET 'N WONDERLIKE DAG

VANDAG EN DAT JY LEKKER

BEDERF WORD.


MOOISTE WENSE VIR DIE NUWE

LEWENSJAAR.


SIEN UIT OM JOU DESEMBER WEER TE SIEN!


LIEFDE : AL DIE HOLLOWAYS




1 comment:

Anonymous said...

Corli meisiekind, Baie geluk ook van my. Wens dit was verlede jaar die tyd. Ek hoop al jou mooiste drome word waar en dat Vader se planne vir jou sal realiseer. Baie liefde Tannie Charmaine