Friday, August 24

Verjaarsdag

ANNIE


"Veels Geluk liewe maatjie omdat jy verjaar,



mag die Here jou seen en nog baie jare spaar!"



Hiep-hiep-hiep-hiep-hiep maal baie!!!!



Liefde Die Holloways



Onthou jy die foto verlede jaar met jou verjaarsdagete?!?



Kan nie glo dis 'n jaar terug wat ons in NZ kom kuier het nie en wens ek het toe al die mooi plekkies en STORIES kon blog. (Miskien is dit ook maar goed so)


1 comment:

Anonymous said...

Baie baie geluk Annie. Sou dit nie heerlik wees as ons vanoggend kon gaan ontbyt eet saam met jou nie? Ek dink aan jou en hoop jy het 'n wonderlike dag en 'n baie geseënde jaar. Ons sien so uit om jou Desember hier te hê en lekker te bederf. Baie liefde vir jou